Klub Alpha
Klub Alpha fokus op die senior mense in ons gemeente (60 jaar en ouer). Dit skep die geleentheid vir mense in hierdie ouderdomsgroep om saam te kuier om God se woord. Kom loer gerus in indien jy belangstel om ander gelowiges in hierdie ouderdomsgroep te ontmoet.
Jaarlikse Klub Alpha Funksie:
Stuur ‘n boodskap na ons amptelike Whatsapp nommer - 079 054 1515 - en vra om die “CC Nuus” te ontvang waar weeklikse geleenthede gedeel word.
Woensdae oggende
Tyd: 10:00 - 12:00
Plek: CC Ouditorium (tensy anders gereël)
Kontakpersoon: Pastoor Pierre Le Roux 082 377 5293