CC Aanbidding
Het jy ‘n passie vir musikale aanbidding? Dalk het jy ‘n liefde vir klank en tegnologie. Hierdie is ‘n ruimte waar hierdie talente gekultiveer word om met die res van die liggaam te deel.
Maak gerus kontak indien jy hier wil inskakel.
Donderdae
Tyd: 19:00 - 21:00
Plek: Corpus Christi Ouditorium
Kontakpersoon: Ruan Olivier