CC Dames
CC Dames is gemik op enige vrou wat ‘n behoefte het om God beter te leer ken. Dit is ‘n veilige omgewing waar ons as dames saam lag, huil, groei, leer en bid. Dit is in ons saam wees dat God Sy Abba hart aan ons openbaar.
Jaarlikse Damesfunksie:
Stuur ‘n boodskap na ons amptelike Whatsapp nommer - 079 054 1515 - en vra om die “CC Nuus” te ontvang waar weeklikse geleenthede gedeel word.
Elke 2de Donderdag
Tyd: 11:00 - 12:00
Plek: CC Bidkamer (tensy anders gereël)
Kontakpersoon: Sandra Crous 060 975 0083