FINANSIËLE BYDRAE

Corpus Christi Finasiële Bydrae

Dankie vir jou finansiële bydrae

Gaan besluit nou self hoeveel julle wil gee. Moenie 'n klomp geld gee en dan na die tyd daaroor spyt kry nie. Moet ook nie verplig voel om iets te gee nie. Onthou wat die Bybel sê: "God is lief vir mense wat hul geld met blydskap weggee."
2 Korinthiërs 9:7 DB



Bankbesonderhede

ABSA Tjekrekening
Rekeningnommer: 390186711
Takkode: 632005
Verwysing: U van en waarvoor die betaling is

Kontak ons gerus ook op ons amptelike Whatsapp nommer: 079 054 1515

PayShap

ABSA ShapID: 21000052993

Gee via Zapper
Gee via Snapscan
Gee via Yoco